Ons Maatskappy

Ons Maatskappy

Trots Suid-Afrikaans. Sedert 1983 ontwikkel Van Zyl Staalwerke (VZS) van ‘n eenmansaak na ‘n familiebesiheid. Gebaseer in Reitz in die Oos- Vrystaat met verteenwoordiging reg oor die land en besigheidsvennote in Afrika.

Ons Dienste

Vir die boer – ‘n Lanboumaatskappy wat ‘n eenstop winkel bied.
Onderdele, vervangingsparte, smeermiddels en hidroliese werk.
Vervaardiging van meer as 50 produkte.
Herstelwerk in die werkswinkel en ingenieursdienste.

Ons Vennote

‘n Volhoubare besigheid het ‘n sterk fondasie nodig in die network van verskaffers. Ondersteuning en eienaarskap van elk van die vennote gee ons gemoedsrus om kwaliteit aan elke klant te bied.

Wat Ons Doen

Implemente en Werktuie


Meer as 50 produkte, vervaardig in Reitz wat alle fassete van die landbou produsent tot hulp kan wees.
Deur ‘n span ingenieurs en Solid Works, word . . .  gestreef na eenvormige ongewing van vervaardiging.

Aartappel Industrie

Jou oplossing in sorteer en verpakkingslyne, ontwerp volgens behoefte.
Standaard operters, tipwaens en ‘n Nuwe konsep uithaler sien ook die lig . . .

Spesiaal vervaardiging

Verskeie versoeke kan hanteer word unieke projekte aan te pak.

Reitz / Frankfort Bearings

Bediening van onderdele en vervangingsparte uit tans twee afsetpunte. Verspreiding vind ook wyer plaas van omliggende gebiede.
Meer as 15,000 lynitems dien, vir die BOER! . . .

Ingenieurswerke


Herstelwerk van bestaande toerusting en ‘n draaibank afdeling

Nayela

Inspiration…

A multi-purpose carvan..