10T Sleepwa massaklap

BASIESE INLIGTING:

  • Volume = 15 m3
  • Lengte = 6 000 mm
  • Breedte = 2 400 mm
  • Diepte = 1 100 mm
  • Massaklap hoogte = 500mm
  • Hoogte van grond af = 1 100 mm
  • Sakkante = 450mm
  • Dravermoë = 10 000 kg
  • Bruto voertuigmassa = 12 000 kg
  • Bande = BKT 10.50 16”
  • Wielsporing = 1 850 mm
  • Agteras standaard met hidroliese remme toegerus
  • Inloop briek ingesluit
  • Standaard met ligte koppeling en chevron

OPSIONEEL

  • NRCS-goedgekeur en kan wel geregistreer word