10T Tapkar

BASIESE INLIGTING:
  • PTO aangedrewe

  • Voldoende trekker = 80kW

  • Awegaar-uitgooihoogte = 4 000mm

  • Ontlaai vermoë = 2t/min

  • Massabak-kapasiteit = 14 000L

  • Massabak-hoogte (van grond) = 3 200mm

  • Grondvrye hoogte = 540mm

  • Awegaar-deursnee = 400mm

  • Ratkas 1:1 Verhouding @ 540RPM = 45kW

  • Bande: Trelleborg 680/60/R26.5

  • Dravermoë @ 10km/h/p/band = 9 250kg @ 4bar

KOMPONENTE
  • 4 hidroliese punte
  • Awegaar knak hidrolies

  • Inhuis-vervaardigde blok waarin laers gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra sodat die ratkas nie belas word nie en slegs die aandrywingsfunksie kan verrig

  • Dubbel raam om die robuuste voorkoms en krag te ondersteun

  • Standaard-ligtekoppeling en chevron

  • Seil ingesluit

IN ONS MENING 'N BELANGRIKE SLEUTEL IN DIE VERMOË VAN 'N ONTLAAIWA
  • Gewig op trekstang van trek-as = 10 - 12 %
  • Wielspoor se buitemate = 3 200 mm

Promote to home page?: