10T Tipwa

BASIESE INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 100 kW
  • Lengte = 4 000 mm
  • Breedte = 2 400 mm
  • Diepte = 900 mm
  • Bakhoogte van die grond = 2 100 mm
  • Volume = 8,5 m³
  • Wielspoor = 3,000mm
  • Grondvrye hoogte = 350 mm
  • Gewig op trekstang = < 10%
  • Tipvermoë = 45º
  • Bande (radiale flotasie): Trelleborg = 500/60 R22.5"
  • Dravermoë @ 4 bar 10 km/h = 6 975 kg; 25 km/h = 6 125kg

KOMPONENTE

  • 5 fase- teleskopiese silinder
  • Veer op die rugkant om impak op die trekstang te verminder.
  • Bak is van 5mm - plaat en die onderstel kanaalyster.
  • Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met 'n ondersteunde raam vir die bak.

WERKING

Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak, haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word, Met die aartapplewa beweeg klap eers weg van bak sodat moere nie teen klap druk nie.

VOORDELE

  • Tans is dit die topverkoper van alle tipwaens.
  • Beste ekonomiese voordeel om meer werk te doen vir die klant wat na groter modelle kyk vind dat 2 waens meer werk kan verrig
  • Die breër bande gee ’n beter gewigsverspreiding.

OPTIONEEL

  • Massakante: 600 mm kante = 13 m3