15T Sleepwa

BASIESE INLIGTING:

  • Lengte = 9 000 mm
  • Breedte = 2 400 mm
  • Hoogte van grond af = 1 250 mm
  • Bande (super single) = 385/60 R22,5
  • Wielsporing = 1 850 mm
  • Dravermoë (laai kapasiteit) = 15 000 kg
  • Bruto massa = 17 500 kg
  • Agteras standaard met hidroliese remme toegerus
  • Inloop briek ingesluit
  • Standaard met ligte koppeling en chevron
  • Kopstuk is standaard