3 Punt skraper

Basiese inligting: 

  • Trekker kapasiteit= 50kw 
  • Hak op 3 punt van trekker
  • Grade word gestel op trekker se hyser
  • Hoek van lem word meganies gestel aan bokant om regs of links te kan uitgooi
  • Lembreete= 2,500mm
  • Lem kan gestel word vir skraapwerk teen helling
  • Lem kan ook gestel word na links en regs
  • Ekstra hakplek vir gewigte