3T Tipwa

BASIESE INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 40 kW
  • Lengte = 2 600 mm
  • Breedte = 1 900 mm
  • Diepte = 500 mm
  • Bakhoogte van die grond = 1 300 mm
  • Bande: (BKT) Standaard = 11L 15 "
  • Gewig op trekstang = & lt; 20%
  • Wielspoor = 1 700mm
  • Tipvermoë = tot 44 ̊

KOMPONENTE

Unieke A tipe onderstel wat van die trekstang "drawbar" regdeur tot by die as aaneen is, met 'n ondersteunende raam vir die bak.

  • Driefase- teleskopiese silinder
  • Bak is van 3mm plaat en die onderstel van kanaal

WERKING

Daar is geen ingewikkelde proses om die stelsel te gebruik nie. Wanneer die wa tip, druk die gewig van die vrag die klap agter oop, en sodra die bak weer teruggesak het, trek penne dit weer vas. Die agterklap kan ook maklik verwyder word.