5T Tipwa

BASIESE INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 50 kW
  • Lengte = 3 000 mm
  • Breedte = 2 100 mm
  • Diepte = 600 mm
  • Ekstensie diepte = 600mm
  • Bak hoogte van grond af = 1,600mm
  • Bande (BKT): Standaard = 10,50 x 16 "
  • Gewig op trekstang "drawbar" = <20%
  • Wielspoor = 1,850mm
  • Tipvermoë / Tipping = tot 44 °

KOMPONENTE

  • Stage 5 teleskopiese silinder
  • Veer voor op die bak om die impak op die trekstang “drawbar” te verminder
  • Bak is van 5mm plaat en die onderstel van kanaal yster gemaak.
  • Unieke A tipe onderstel wat van die sleepstang "drawbar" regdeur tot by die as aaneen is, met 'n ondersteundende raam vir die bak
  • Kom standaard met "chevron"

WERKING

Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die standaard wa-tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak trugsak hak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.

VOORDEEL

  • Tans is dit die topverkoper van alle tipwaens.
  • Beste ekonomiese voordeel om meer werk te doen en vir die klant wat na groter modelle kyk is gevind dat 2 waens meer werk kan verrig .
  • Die breër band voordoen beter gewig verspreiding.

OPSIONEEL

  • Breër bande