Aapstert

BASIESE INLIGTING:

Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing

van elke fabrikaat is verskillend

  • Voldoende trekker = 70kw
  • Horisontale balk ingetrek = 2,200mm
  • uitgestoot = 3,200mm
  • Horisontale balk het 5 verstelpunte
  • Vertikale balk = 3,400mm
  • Maksimum hoogte (van hakpunt tot grond = 4,500mm)
  • Maksimum optelvermoë op ‘n hoogte van arm uit gestoot 4 500mm = 1 Ton
  • Arm ingetrek 3 700mm = 2 Ton
  • Kruis is ingesluit om Ton-sakke op te tel
  • Een silinder met 2 hidroliese punte

OPSIONEEL

  • ‘n Hidroliese silinder kan op die vertikale balk aangebring word om die balk te kan uitstoot
  • ‘n Aapstert met ‘n draaitafel is ook op aanvraag beskikbaar