Baallaaier

BASIESE INLIGTING:

  • Trekker kapasiteit = 50kw
  • Haak op 3 punt van trekker
  • Lengte = 2,900mm
  • Optel hoogte = 3,400mm
  • Maksimum gewig wat opgetel kan word = 500kg
  • Kan 2 x 1,200mm bale op standaard sleepwa neersit
  • Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigs verplasing van elke fabrikaat is verskillend
  • Baalvurk se grade kan gestel word vir die regte doeleindes