Damskrop 10M

INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 200kW
  • Volume = 10m3
  • Lembreedte (4x vervangbare lemme) = 2 500mm
  • Bande = 16.9/R28
  • Wielspoor = 1 900mm

KOMPONENTE:

  • Ten volle hidrolies
  • 4 hidroliese punte

WERKING:

  • Werking is die beste in onbewerkte grond en kan die skrop se bak ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit behou. 'n silinder skuif die bak agter na voor om die inhoud uit te gooi. Geen bewerking is vooraf nodig nie. Alle hidroliese funksies word van trekker se kontrole af hanteer.

VOORDEEL:

  • Met 'n skrop word meer as net damme gebou. Dit word ook gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie bou en lande opvul ná verspoelings.
Promote to home page?: