Damskrop 1.75M

INLIGTING:

  • Trekkerkapasiteit = 50kW
  • Bakgrootte = 1.75m
  • Skep-aksie met hyser van die trekker af
  • Tipaksie is meganies met 'n tou
  • Lembreedte = 1 750mm
  • Wielspoorwydte = 1 550mm
  • Wiele = 2/750/R16 Trekkerkappe
  • Aanmekaar-as agter op wiele met 'n dravermoë van = 2 500kg
Promote to home page?: