Damskrop 6m

Basiese inligting: 

Voldoendetrekker= 140kw
Volume= 6m³
Lembreedte(4x vervangbarelemme) = 2,500mm
Bande= 16.9x28”
Wielspoor= 1,900mm

Komponente

Ten volle hidrolies
4 Hidroliese punte

Werking 

Werking is die beste in onbewerkte grond en kan die skrop se bak ten volle toemaak en die vrag vir die volle rit behou. ‘n Silinder skuif die bak agterna voor om die inhoud uit te gooi.  Geen bewerking is vooraf nodig nie.  Alle hidrolies word van trekker se kontole af hanteer.

Voordeel

Met ‘n skrop word meer as net damme gebou, maar ook gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie bou en lande opvul na verspoelings