Enkel Wolpers

BASIESE INLIGTING:

MEGANIESE OPSIE

  • Werk vereiste = Meganies
  • Persvermoë = 130kg – 150kg
  • Kaste = 700mm x 700mm x 1,200mm
  • Steekpenne ingesluit = 3 per kas
  • Penne om sakke in plek te hou = 4 per kas

WERKING

  • Werk met kabel en wiel aksie om die bale te druk (Hoe sterker die persoon hoe hoër sal die persvermoë wees)
  • ‘n Wolpers vir gemaklike gebruik. Eenvoudige ontwerp wat min onderhoud vereis