Hidroliese Laaigraaf

Van Zyl Staalwerke se Hidroliese Laaigraaf

Die hidroliese-laaigraaf te koop by VZS is steeds een van die mees veelsydige masjiene op konstruksieterreine regoor die wêreld. Die klesisteem wat deel is van die hidroliese-laaigraaf kan in twee rigtings beweeg met die groot krag wat die hiddrouliese suiers voorsien.

Die Hidroliese Laaigraaf vir Groot Boerderye

Die moderne boer, of as kleinboer of as 'n groot kommersiële boer, benodig topkwaliteit hidrouliese landbou-toerusting soos die hidroliese laaigraaf om te kan eenigie iets te kan hanteer , van oes na loopgrawe grawe. Met die hoë pryse van masjinerie doen baie boere sonder en moet hulle dikwels vir laer winste vereffen weens hoë manuele arbeidskoste. Nie by Van Zyl Staalwerke nie, hier is alles vir die boer!

Die hidroliese laaigraaf het die kapasiteit om groot boerderye se projekte te vergemaklik.   Gerugsteun deur n baie betroubare maatskappy met jare se ondervinding is hierdie produk essensieel vir groot boerderye.  Goeie trekkerkontrole vergemaklik take vir boer en personeel.

Die hidroliese laaigraaf te koop by Van Zyl Staalwerke kan makliker oor ‘n werkplek reis om meer as een taak te voltooi, en ‘n uitgebriede reeks werkgereedskap verbeter.

Onderdele is beskikbaar vir alle Van Zyl Staalwerke se produkte.

Basiese Inligting van die Hidroliese Laaigraaf te koop: 

  • Trekkerkapasiteit = 50kW
  • Werking = 3-punt op trekker
  • Uitgooihoogte = 2 500mm
  • Bakgrootte = 1 400mm
  • Skep =½m3
  • Gewig wat geskep kan word = 750 kg

Die Hidroliese Laaigraaf se Werking:

  • 4 hidroliese punte werk van trekkerkontrole af
  • Werk op agterkant van trekker wat die draaisirkel baie nouer maak
  • Baie ekonomies en het nie nodig vir die hele "attachment" wat voor op die trekker as kom nie
  • Alle gewigte is agter op die trekker

Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend.

 

Promote to home page?: