Kruipvoerder

BASIESE INLIGTING

  • Bak kapasiteit = 500kg
  • Kalwers per slag = 5
  • Verstelbaar vir verskillende ouderdomme tot op 220kg
  • Hak op 3 punt van trekker vir gemaklike verskuiwing
  • Weerbestand o.a reën
  • Kampie kan afbout vir normale voerbak