Kuilvoerder-tipwa-dubbel-as

MODELLE:

  • Voldoende trekker = 65kW
  • Volume = 17m3
  • Dravermoë = 10 000kg
  • Lengte = 4 500mm
  • Breedte = 2 100mm
  • Bakdiepte = 650mm
  • Uitgebreide metaal (expanded metal)
  • Kante = 1 250mm
  • Ingooihoogte van kuilvoer = 3 200mm
  • Bande (Trelleborg) = 400/60/R15.5
  • Wielspoor = 1 850 mm
  • Vere ingelsuit op twee 6 000kg-asse
  • Gewig op trekstang (drawbar) = <10%
  • Tipvermoë = tot 45º
  • Teleskopiese silinder = 5 stadiums
  • Klap vir gruis kom standaard saam

WERKING:

  • Haak op sleepstang (drawbar). Die hek maak outomaties oop met die kabel- veer-aksie. Die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperkings is vir die materiaal nie.

VOORDEEL:

  • Middelslagwa met goeie waarde vir geld aangesien die uitgebreide metaal (expanded metal) - raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik.