Massakant - Sleepwa

INLIGTING:

  • Volume (massa - sleepwa) = 15m3
  • Lengte = 6 000mm
  • Breedte = 2 400mm
  • Diepte = 1 100mm
  • Massaklap hoogte = 500mm
  • Hoogte vanaf grond = 1100mm
  • Valkante = 450mm
  • Dravermoë (vrag se dravermoë) = 10 000kg
  • GVM (bruto massa) = 12 000kg
  • Band = BKT 10.50/R16
  • Wielspoor = 1 850mm
  • Agter-as kom standaard met hidroliese remstelsel
  • Inloop-rem ingesluit
  • Standaard-ligkoppeling en "chevron"

Natis-registrasie opsioneel

Promote to home page?: