Misstrooier

INLIGTING:

  • Volume = 11 kubieke meter
  • PTO-aangedrewe verspreiders agter om mis uittegooi
  • Hidrolies aangedrewe ketting vloer om mis te stoor agter
  • Hidroliese deur agter om bak toe te maak
  • Verspreiders is 'n los gedeelte wat kan afbout sodat dit ook kan dien as 'n kuilvoerwa