Multilaai - arm

INLIGTING:

  • Optelhoogte van kruis = 3 700mm
  • Optelhoogte van kruis met hyser bo = 4 700mm

BAALVURK:

  • Optelhoogte van baalvurk = 4 300mm

STANDAARD-INLIGTING:

  • Maksimum optelvermoë = 750kg
  • Hidrolies = 1 silinder = pyp met "breather"
  • kom standaard met kruis en baalvurk

WERKING:

  • Geskik om bale en massasakke op te tel