Planterbalk

INLIGTING:

Ons sal die balk ontwerp om jou behoeftes te pas.

  • Doel is om 2 of 3 bestaande planters te kombineer om arbeid en brandstof te bespaar.
  • Beskikbaar vanaf 10 ry tot 24 ry 762mm
  • Standaard Float kit om op ongelyke terrein die vlerke 10º op en af te dryf.
  • Voldoende trekker = 200kW
  • Alle skarnierpenne is 50mm deursnee en toegerus met Vesconitebusse vir 'n lang lewe in die veld.
  • Standaard 400/60/15.5" Flottasiewiele met swaardiens geseëlde wielhubs.
  • Aandrywing: Kontakdryfratkas of GPS.
  • Raam gebou uit 180mm balk voor en agter wat swaarbewerkingsprogramme ondersteun.
  • Minimum hoogte en breedte wat vervoer veilig en gerieflik maak vir grootskaalse boerderybedrywighede
  • Meeste planterkarretjies kan gemonteer word op die balk veral John Deere en MF
  • Balk word ook gebou uit 100mm-balk wat teogerus word met 'n standaard CATIII dreipunt vir " Quick hitch".
  • Vir die gebruik ban bv. roleg, skoffelkarretjies, preplant, ens.

OPSIONEEL:

  • Beskikbaar met korrel/ vloeibare kunsmistenks 4 500L.