Planterwa

BASIESE INLIGTING:

MODELLE

  • 8 m x 3 m
  • 9 m x 3 m
  • 10 x 3,7 m
  • Haak op driepunt van trekker
  • 4 x opritte ingesluit
  • 2 x dubbelwiel stelsels met silinder op elke as vir stabiliteit
  • BKT 10.50/16”-bande
  • Sak tot op grond vir maklike laai en ontlaai van implemente
  • Grondvrye hoogte = 400 mm
  • Kanaalyster vir raamwerk gebruik
  • Dravermoë: 8 m x 3 m = 7 000 kg 
    10 m x 3,7 m = 10 000 kg
  • Ontwerp met ’n 219 mm-pyp in die middel met stelbare punte om die vrag te stabiliseer as dit nie eweredig op die wa gelaai is nie
  • Standaard ligte koppeling

OPSIONEEL

  • Spesiale grotes op aanvraag