Platbak sleepwa 10T

BASIESE INLIGTING:

  • Lengte = 6 000 mm
  • Breedte = 2 400 mm
  • Hoogte van grond af = 1 250 mm
  • Bande = BKT 10.50/R16
  • Wielsporing = 1 850 mm
  • Dravermoë (Laaikapasiteit) = 10 000 kg
  • Bruto massa = 12 000 kg
  • Agteras standaard met hidroliese remme toegerus
  • Inlooprem ingesluit
  • Standaard met ligte koppeling en "chevron"
  • "Head board" is standaard

OPSIONEEL

  • Kan geregistreer word
  • Baleraam bout vas op wa.