Rol-Eg

MODELLE:

  • Beskikbaar in 2 modelle 'n vingertipe en 'n lepeltipe-model
  • Lepeltipe-model het 1 verstelbare veer per karretjie
  • Vingertipe-model het 'n verstelbare veer op elke drukwiel
  • Vingertipe-model kom standaard met 4 wiele en "bracket" is gebou dat jy 5 tot 6 wiele kan opsit
  • Verskillende modelle vanaf 6 tot 8 ry is 'n vaste balk en 9 ry tot 16 ry is 'n hidroliese opvoubalk