Rolstaaf

INLIGTING:

  • 5 Ry 5 voet (1 524mm)
  • Beskikbaar anaf 3 ry tot 20 ry 3 voet
  • 8 ry en groter word gebou met opvoubare kante
  • Voldoende trekker = 100kW
  • PTO of hidroliese aandrywing
  • Enkel of dubbel ROD 32mm (square)
  • Beskikbaar standaard of met kunsmisbakke en
  • Kuinsmistande: korrel/vloeibaar
  • 3.2 - 4.8 liter diesel per hektaar (afhangende van die tipe en voorwaardes grond)
  • 400/60/R15.5 flottasiewiele (2-4 opsioneel)

WERKING:

  • Opbreek van bogrond om vog te bewaar
  • kan ook gebruik word as preplant - toestel
  • Skep 'n baie netjiese saadbed en maak land gelyk
  • Bewaar en hou stoppels bogronds
  • (vermindering van windskade)
  • Ideaal vir die beheer van onkruid voor plant