Saadmenger

BASIESE INLIGTING:

  • Sluis om saad maklik uit te gooi met hak penne vir saad sak
  • Hand aandrywing
  • Staan op ‘n 3 poot waarvan grade op agter poot gestel kan word
  • Grootte van drom kan 4 sakkies of 100kg vat
  • Gemaklik om rond te kan skuif
  • Drom skuif net op raam en kan maklik afgehaal word