Side Tipper 15T

INLIGTING:

  • Volume = 20m3
  • Volume = 20 000L
  • Lengte = 6 000mm
  • Diepte = 1 500mm
  • 10t asse = 2
  • Dravermoë (vrag se dravermoë) = 15 000kg
  • 4 stadium- teleskkopiese silinders = 2
  • Tipvermoë = 37º
  • Bande (super single) = 380/60 R22.5
  • Wielspoor = 1 850mm
  • Agteras kom standaard met hidroliese remme
  • Standaard-ligtekoppeling en "chevron"
  • Seil ingesluit

Natis-registrasie opsioneel