Skoffel

MODELLE:

  • Beskikbaar vanaf 4 ry tot 'n 20 ry
  • Diepte is verstelbaar
  • Rywydtes is verstelbaar met 3- of 5-tandkarretjies
  • 8 ry en groter word gebou met opvoubare kante
  • Beskikbaar standaard of met kunsmisbakke: Korrel/vloeibaar
  • Opblaasdrukwieletjies met binneband
  • 2x laers (bearings) op wiel - asse