Skraper

INLIGTING:

  • Voldoende trekker Min 80kW 4x4 = 100kW
  • Lembreedte = 3 600mm
  • Lem draai meganies met 'n draaiskamel met 5 punt
  • Gewig = 4 200kg
  • Bande - trekkerkappe = 7.50/R16
  • Kantel-haak (swivel)
  • Beton blokke agter op wiele vir optimale gewigsverplasing
  • KOMPONENTE:
  • 2 Hidroliese punte
  • Gebou met dubbelraam
  • Silinder sit agter by die wiele wat onafhanklik is waarmee die helling van die lem bepaal word
  • Kajuit vir die operateur op die skraper met dakkie
  • Kan tot 30º kantel
  • Konstante olievloei word benodig met 'n vry terugvloei

WERKING:

  • Vir die skraap van kontoere of paaie, Een operateur word benodig op die skraper en vanuit die skraper word die skraper beheer

VOORDEEL:

  • Minder kapitaal intensief as 'n self-aangedrewe padskraper en het meer as een doel op die plaas.

 

 

 

Promote to home page?: