Sleepwa 9m

INLIGTING:

  • Lengte = 9 000mm
  • Breedte = 2 400mm
  • Hoogte van grond af = 1 250mm
  • Bande (super single) = 385/60/R22.5
  • wielsporing = 1 850mm
  • Dravermoë (laai kapasiteit) = 15 000kg
  • Bruto massa = 17 500kg
  • Agter-as kom standaard met hidroliese remme
  • Inlooprem ingesluit\Standaard-ligtekoppeling en "chevron"
  • "Head board" standaard