Snymasjien reeks

MODELLE / WINDRY

  • VHZ15/80
  • Trekkerkapasiteit = 55kW
  • masjiengrootte = 1 500mm
  • Ratkas met "slip clutch PTO" = 55kW

 

  • VHZ18/80
  • Trekkerkapasiteit = 65kW
  • masjiengrootte = 1 800mm
  • Ratkas met "slip clutch PTO" = 55kW

ALGEMENE INLIGTING:

  • Snyhoogte = 10mm - 160 mm
  • Lemme is algemeen bekombaar by enige landboumakr = 4 x banana-lemme
  • PTO is ingesluit
  • Italiaanse COMER-ratkas
  • Haakpenne is ingelsuit
  • Swaardiensraam is van 5mm - plaat
  • Slytplaat is algemeen bekombaar by enige landboumark

UNIEKE VOORDELE:

  • Rondvormige skottel 12mm-plaat
  • die plaat word gedruk in 'n skottelvormige ontwerp wat beter sterkte behaal 'n rondvorminge skottel vermider die kans vir vreemde voorwerpe wat beskadiging tot gevolg kan hê aangesien die voorwerpe eerder weggeskuif kan word.
  • Die ratkas word teen 'n voorwaartse helling gemonteer wat toelaat dat die swaailemaksie meer wringkrag verwerk. Dit het tot gevolg dat die trekker teen 'n vinniger rat kan werk.
  • Produktiwiteit verbeter en bedryfskoste verminder
  • Gewig = 850kg op 1 800mm-masjien swaarder as meeste teenstanders - Meer gewig meer waarde.

WINDRY 3M

  • Trekker kapasiteit = 80kW
  • Masjiengrootte = 3 000mm
  • Snyhoogte = 10mm - 160mm
  • Lemme is algemeen bekombaar by enige landboumark = 8x banana-lemme
  • PTO-aandrywing met 'n "slip clutch" na 'n sentrale ratkas (T-boks)
  • Italiaanse COMER-ratkaste = 3 (1 000kg boks 80kW; 2 kant bokse 55kW)
  • Haakpenne is ingelsuit
  • Swaardiensraam is van 5mm-plaat
  • Slytplaat is algemeen bekombaar by enige landboumark

MODELLE/SLASHER:

  • VZS 12/30
  • Trekkerkapassieteit = 30kW
  • Masjiengrootte = 1 200mm
  • Ratkas met "slip clutch" = 30kW

 

  • VZS 15/60
  • Trekkerkapassieteit = 55kW
  • Masjiengrootte = 1 500mm
  • Ratkas COMER met "slip clutch PTO" = 80kW

 

  • VZS 18/80
  • Trekkerkapassieteit = 65kW
  • Masjiengrootte = 1 800mm
  • Ratkas COMER met "slip clutch PTO" = 80kW

 

  • VZS 20/80
  • Trekkerkapassieteit = 75kW
  • Masjiengrootte = 2 000mm
  • Ratkas met "slip clutch PTO" = 80kW