Snymasjiene

BASIESE INLIGTING:

MODELLE

VSZ 12/30

  • Trekker kapasiteit = 30kw
  • Masjien grootte = 1,200mm
  • Ratkas met “slip clutch” = 30kw

VSZ 15/60

  • Trekker kapasiteit = 55kw
  • Masjien grootte = 1,500mm
  • Ratkas met “slip clutch” = 60kw

VSZ 18/80

  • Trekker kapasiteit = 65kw
  • Masjien grootte = 1,800mm
  • Ratkas met “slip clutch” = 80kw

VSZ 20/80

  • Trekker kapasiteit = 75kw
  • Masjien grootte = 1,800mm
  • Ratkas met “slip clutch” = 80kw

ALGEMENE INLIGTING

  • Sny hoogte = 10mm – 150mm
  • Lemme is algemeen bekombaar by enige landbou mark = 4x Bannana blade
  • PTO is ingeluit
  • Italiaanse COMER ratkas
  • Hakpenne is ingesluit
  • Swaardiens raam is van 5mm plaat
  • Slytplaat is algemeen bekombaar by enige landbou mark

UNIEKE VOORDELE

  • Rondvormige dish 12mm plaat
  • Die plaat word gedruk in ‘n skottelvormige ontwerp wat beter sterkte behaal
  • 'n Rondvormige dish verminder die kans vir vreemde voorwerpe wat beskadiging tot gevolg kan inhou aangesien die voorwerpe eerder weg geskuif kan word.
  • Die ratkas word teen 'n voorwaartse helling monteer wat toelaat dat die swaailemaksie meer wringkrag verwerk. Dit het tot gevolg dat die trekker teen 'n vinniger rat kan werk
  • Produktiwiteit verbeter en bedryfskostes verminder
  • Gewig = 720kg op 1.8m masjien swaarder as meeste teenstanders – MEER GEWIG MEER WAARDE