Tipwa 3T

INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 40kW
  • Lengte = 2 600mm
  • Breedte = 1 900mm
  • Diepte = 500mm
  • Bakhoogte van grond = 1 300mm
  • Band (BKT standaard = 11L/R15
  • Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
  • Tipvermoë = tot 45º
  • Wielspoor = 1 700mm

KOMPONENTE:

  • Stadium 3 teleskopiese silinder
  • Bak is van 3mm- plaat en die onderstel van kanaal
  • Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skanierpunt van tipbak aaneen is, met 'n ondersteunende raam vir die bak.

WERKING:

  • Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. Die wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.
Promote to home page?: