Tipwa 6T

INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 50kW
  • Lengte = 3 000mm
  • Breedte = 2 100mm
  • Diepte = 600mm
  • Bak-hoogte van grond af = 1 600mm
  • Bande (BKT) standaard = 10.50x R16
  • Gewig op trekstang (drawbar) = 20%
  • Tipvermoë = tot 45º
  • Wielspoor = 1 850mm

KOMPONENTE:

  • Stadium 5 teleskopiese silinder
  • Bak is van 5mm- plaat en die onderstel van kanaalyster gemaak.
  • Unieke A-tipe-onderstel wat van die sleepstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van die tipbak aaneen is, met 'n ondersteunende raam vir die bak.
  • Kom standaard met "chevron"

WERKING:

  • Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking. die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou. Die klap kan maklik afgehaal word.

VOORDEEL:

  • Tans die topverkoper op tipwaens. Beste ekonomiese voordeel om meer werk te doen en vir die klant want na groter modelle kuk, vind dat 2 waens meer werk kan verrig.
  • Die breër band bied selfs beter gewigsverspreiding.

OPSIONEEL:

  • Breër bande = 400/60/R15.5