Tipwa - Kuilvoer

BASIESE INLIGTING:

  • Voldoende trekker = 65kw
  • Volume = 14m3
  • Dravermoë = 7,000kg
  • Lengte = 4,000mm
  • Breedte 2 100mm
  • Diepte = 400mm
  • Uitgebreide metaal “Expanded metal” kante = 1,200mm
  • Bande (BKT) standaard = 10.50 x 16”
  • Wielspoor = 1,850mm
  • Gewig op sleepstang “Drawbar” = <20%
  • Tipvermoë = tot 45 ̊
  • Hak = Teleskopiese silinder = 5 stage

WERKING:

  • Hak op sleepstand “drawbar”. Die hek maak outomaties oop met die kabel en veer aksie. Die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperking is vir die materiaal nie.

VOORDEEL:

  • Middelslag wa met goeie waarde vir geld aangesien die uitgebreide metaal “expanded metal” raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik