Vanghok

INLIGTING:

  • Lente = 1 200mm
  • Breedte = 600mm
  • Hoogte = 750mm
  • Valdeur aan die kopkant van hok
  • Aftrapplaat in die middel van die hok

GEBRUIKE:

  • Geskik vir die vang van rooikatte en ystervarke.