Wolpers Dubbel

BASIESE INLIGTING:

MEGANIESE OPSIE

  • Hidroliese pomp = 5L Tenk
  • Silinder = 73.2 mm x 914.4 mm (3” x 36”)
  • Persvermoë = 2,000kg
  • Kaste = 700mm x 700mm x 1,200mm
  • Steekpen ingesluit = 3 penne per kas
  • Penne om sakke in plek te hou = 4 per kas

ELEKTRIESE OPSIE

ENKEL FASE OF 3 FASE OPSIE

  • Silinder = 3” x 36”
  • Persvermoë = 3,000kg
  • Elektriese motor = 2.2kw (3HPa)
  • Kaste = 700mm x 700mm x1,200mm
  • Steekpen ingesluit = 3 penne per kas
  • Penne om sakke in plek te hou = 4 per kas

WERKING

  • Met die wolpers word die taak vereenvoudig en produksie na ‘n hoër vlak geneem.Om tyd te bespaar beteken arbeidskoste word bespaar en verder beteken dit ‘n meer ekonomiese boerdery
  • ‘n Wolpers vir gemaklike gebruik. Eenvoudige ontwerp wat min onderhoud vereis