Implemente

VZS vervaardig ‘n reeks van 50 landbou implemente en toerusting vir meer as 30 jaar. Trots vervaardig in Suid Afrika. In voorraad, beskikbaar om jou deur ons vloot van voertuie te diens.

Aartappel Industrie

Jou oplossing in Groente hantering en verpakking. ‘n Voorstelling van die uitleg word op skaal uitgele. Uitbreiding sluit ook uithalers, operters en verskeie tippers in.

Unieke Ontwerpe

Verskeie projekte kan op spesiale aanvraag deur ons hanteer word.