Algemene Persverklaring: Corona Covid 19 Virus

Algemene Persverklaring: Corona Covid 19 VirusAksieplan Fase 1: Onmiddelike implementering Suid Afrika staar ‘n ongewone situasie in die gesig wat in ‘n wereldwye epidemie ontaard het. Die regering se besluit om ‘n periode van issolasie aan te kondig was moontlik een die moeilikste besluite wat ‘n regering kon neem, gegewe die enorme ekonomiese impak wat…

Details

n Blik op Ontlaaiwaens

‘N BLIK OP ONTLAAIWAENS…Volhoubare boerdery = effektiwiteit + produktiwiteit Oor die algemeen vorm herstelwerk/onderhoud, arbeid en diesel ‘n wesenlike gedeelte van die totale insetkoste. Elke boerdery het unieke uitdagings, maar in elke boerdery moet doeltreffende toerusting tot optimale produktiwiteit bydra. In tye wanneer die uitdagings meer word, is dit nodig dat elke besluit oordeelkundig geneem…

Details