Reitz en Frankfort Bearings

Bediening van onderdele en vervangingsparte uit tans twee afsetpunte. Verspreiding vind ook wyer plaas van omliggende gebiede.
Meer as 15,000 lynitems dien, vir die BOER!

Ingenieurs Werke en Herstel

Herstelwerk van bestaande toerusting en ‘n draaibank afdeling