3 Punt Skraper

Categories: ,

Description

 

Inligting:

  • Trekkerkapasiteit = 50 kW
  • Haak op 3-punt van trekker
  • Grade word gestel op trekker se hyser
  • Hoek van lem word meganies gestel aan bokant om regs of links te kan uitgooi
  • Lembreedte = 2 500mm
  • Lem kan gestel word vir skraapwerk teen helling
  • Lem kan ook gestel word na links en regs
  • Ekstra haakplek vir gewigte