Aapstert

Categories: , SKU: AST 1.03

Description

Ontwerp om sakke op te tel. Kunsmis, aartappels, mielies, wol ens.

Inligting:
Voldoende trekker =70kW
Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend
Horisontale balk: ingetrek = 2 200mm; uitgestoot = 3 200mm
Horisontale balk het 5 verstelpunte
Vertikale balk = 3 400mm
Maks. hoogte (van haakpunt tot grond = 4 500mm)
Maks. optelvermoë op ‘n hoogte van arm uitgestoot 4 500mm = 1 ton

Arm ingetrek 3 700mm = 2 ton
Kruis is ingesluit om ton-sakke op te tel
Hidrolies = Een silinder, een pyp met “Breather”

Opsioneel
‘n Hidroliese silinder kan op die vertikale balk aangebring word om die balk te kan uitstoot
‘n Aapstert met ‘n draaitafel is ook op aanvraag beskikbaar