Baallaaier

Categories: , SKU: BL 34.01

Description

 

Inligting:
Trekkerkapasiteit = 50kW
Haak op 3-punt van trekker
Lengte = 2 900mm
Optelhoogte = 3 400mm
Maksimum gewig wat opgetel kan word = 500kg
Kan 2 x 1,200mm – bale op standaard-sleepwa neersit
Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend
Baalvurk se grade kan gestel word vir die regte doeleindes