Belly Dumper

Categories: , SKU: BD15.01

Description

‘n Meerdoelige sleepwa geskik vir die vervoer en uitgooi van mis en kan ook vir graan gebruik word.

Inligting:
Volume = 15,000L
Bak-lengte = 6,000mm
Breedte = 2,450mm
Diepte = 1,500mm
Ingooi-hoogte = 2,570mm
Sluis-uitgooi-lengte = 3,550mm
Wielspoor = 2,050

 

Komponente:
2 x 10t Asse
Dravermoë = 15,000kg
Sluis maak hidrolies oop

Opsioneel:
Verlengings
Volume = 23,000L