Carousel

Categories: ,

Description

VZS se Aartappel Carousel. Vir die vergemakliking en automatisering van aartappel verpakking.

 

Swaardienskarretjie ondersteuning – volg op spoor vir stabiliteit [nr.1]
Modulêre seksies van 2.5m [nr.2]
Opsionele outomatiese stikmasjien kan gemonteer word [nr.3]