Damskrop 3-5m

Categories: , SKU: DS 3.01

Description

 

Inligting:
Voldoende trekker = 80kW
Volume = 3m³
Lembreedte (3x vervangbare lemme) = 2 200mm
Gewig = 2 500kg
Gewig op sleepstang (drawbar) (leeg) = 800kg
Bande BKT = 11L/ R15
Wielspoor = 1 900mm
Komponente
Ten volle hidrolies
4 Hidroliese punte
Die ketting stel die bak se korrekte uitgooivermoë

Werking
Die skep-aksie is so ontwerp dat die volle gewig van die skrop op die lem afdruk. Werking is die beste in onbewerkte grond en die skrop se bak kan ten volle  toemaak en die vrag vir die volle rit behou (200mm grondvrye hoogte)

Voordeel
Die skrop is al meer as 20 jaar in produksie en het al sy waarde op die plaas bewys. Met ‘n skrop word meer as net damme gebou. Dit word ook gebruik vir algemene werke, slote regmaak, paaie bou en lande opvul ná verspoelings