Klein Skraper

Categories: ,

Description

 

Inligting:
Voldoende trekker Min 80kW 4×4 trekker
Lembreedte = 3 600mm
Lem tenvolle hidrolies verstelbaar random draaiskamel – 45° in elke rigting
Gewig = 1 200kg
Bande – Trekkerkappe 14.9R24
Kantel-haak (Swivel)
Agterkant van skraper raam dien as houer vir die ekstra gewig

Komponente
3 Hidroliese punte (“remotes”) benodig
40° kantel na elke kant – word hidrolies besheer

Hoogte word hidrolies beheer

Werking
Vir die bou en skraap van kontoere en paaie.
Slegs die trekker operateur word benodig vir die proses en alle versellings word hidrolies vanaf die trekker gedoen.