Laaigraaf

Categories: , SKU: HLG 25.01

Description

VZS se laaigraaf. Pas op die agterkant van enige trekker.

Inligting:
Trekkerkapasiteit = 50kW
Werking = 3-punt op trekker
Uitgooihoogte = 2 500mm
Bakwydte = 1 400mm
Skep = ½m³
Gewig wat geskep kan word = 750kg

 

Werking:
4 hidroliese punte werk van trekkerkontrole af
Werk op agterkant van trekker wat die draaisirkel baie nouer maak
Baie ekonomies en het nie nodig vir die hele “attachment” wat voor op die trekker vas kom nie
Alle gewig is agter op die trekker

Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend