Landskaaf 7m

Categories: ,

Description

VZS se 7m wye opvoubare Landskaaf vir die plat maak van golwende lande.

Inligting:
Werkswydte: 7,000mm
Opvou-wydte: 3,150mm

 

Komponente:
Bande: 400/60/15.5
In-huisvervaardigde skarnier- en laer-stelsel
Vervangbare lemme
Stabiliseer arms op beide punte van skraperlem
Installasie van GPS-beheerstelsel word aanbeveel vir akkurate werking