Landskaaf 5.4m

Categories: ,

Description

 

Inligting:
Lemwydte is 5400mm
Lem gemonteer op ‘n draaitafel wat meganies verstelbaar is
Wiele is gemonteer op 50mm aste en bande is BKT7.50 /R16
3 vervangbare skraperlemme